Vinniger Weg Poem Rhyme Scheme and Analysis
Rhyme Scheme: ABAC DEDE EFEF| dis toe jy daar was | A |
| wat ek vergeet het van die middag re n | B |
| toe die stadsliggies jou in jou drome verras | A |
| en die Here jou vir my kon leen | C |
| - | |
| jou bestaan in my lewe | D |
| kon net die onverwagste opbring | E |
| ek wens ek sal myself eendag kan vergewe | D |
| vir al die baklei en ou stories bedwing | E |
| - | |
| miskien sal jy my onthou vir al die goed en min van die sleg | E |
| die koffie aandra en die opvee as jy druppels laat val | F |
| sonder dat ek geweet het was jy vinniger weg | E |
| en ek onthou nog dit wat ek beloof het ek sal jou lief bly h ek sal | F |
Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021
(1)
Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme
<< Lig Poem
Brown Eyes Poem>>
About Vinniger Weg
Vinniger Weg is a poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Vinniger Weg poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns