jy't lig gebring in my donker wêreldplek,
jy't verligting gebring vir my sonder jou gebrek.

hoe wens ek nou , jou hand oor myne,
en die ander se doen en late op die weggooi lyne.
dis jou hart wat 'n rusplek bring,
vir die dinge soos selfmoord, haat en verwyting.
by jou vind ek geluk, in oormaat.
en die gedagte van jou sal my nooit verlaat.