Ek geniet jou glimlag ,
Jou lag wat huppel langs die pad.
Jy hou van gister en vandag.
En jy wonder of jy aan môre kan vat .
Jy maak die verlede beter ,
Liefde is iets wat jy mooi dra .
Anders as almal is jy seker.
Seker oor dinge soos reën en verlange dae .
Boeklees en glinster in jou oë,
Hulle kan nie sonder mekaar.
Daar is dinge wat my maak glo,
Klein goed soos sonopkoms en tee saam mekaar .
Liefde
Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021
(2)
Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme
About Liefde
Liefde is a poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Liefde poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns