ons was sewe , en alles het toe begin.
ons is nou klaar , en skool maak uiteindelik s'n.
dit was hard leer , en goed oplet en onthou
dit was saam groei , huil en mekaar uit die werk hou .
ek groet met 'n deel van my wat agter bly,
gedink ek sal altyd hierna skoolbanke vermy.
jare se ink is neer gelê ,
en simpel mondelinge is opgesê.
vir julle sê ons totsiens , groet met seer en reeds verlange .
julle is elkeen nou in n unieke wêreld gevange.
laat gaan die toue van gister en 2 dae terug.
en moenie van môre af weg vlug.
Skoolverlater
Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021
(1)
Poem topics: hard, Print This Poem , Rhyme Scheme
<< Jy Poem
Sagte Reen Poem>>
About Skoolverlater
Skoolverlater is a poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Skoolverlater poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns