Lig Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AA BBAACC

jy't lig gebring in my donker w reldplekA
jy't verligting gebring vir my sonder jou gebrekA
-
hoe wens ek nou jou hand oor myneB
en die ander se doen en late op die weggooi lyneB
dis jou hart wat 'n rusplek bringA
vir die dinge soos selfmoord haat en verwytingA
by jou vind ek geluk in oormaatC
en die gedagte van jou sal my nooit verlaatC

Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021



Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Lig poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns


 
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns

Recent Interactions*

This poem was read 7 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets