Liefde Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABAC DDDE FDFD

Ek geniet jou glimlagA
Jou lag wat huppel langs die padB
Jy hou van gister en vandagA
En jy wonder of jy aan m re kan vatC
-
Jy maak die verlede beterD
Liefde is iets wat jy mooi draD
Anders as almal is jy sekerD
Seker oor dinge soos re n en verlange daeE
-
Boeklees en glinster in jou oF
Hulle kan nie sonder mekaarD
Daar is dinge wat my maak gloF
Klein goed soos sonopkoms en tee saam mekaarD

Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021



Rate:
(2)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Liefde poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns


 
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns

Recent Interactions*

This poem was read 81 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 1 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets