jy aanvaar jou lot ,
verf en dans heeldag vir jou genot.
anders en uniek lag jy sonder geluid .
wanneer jy luister na die winter se besluit .
wanneer die wêreld mooier is,
jy en liefde albei stom vermis,
dan speel ons hand-in-hand
en help vir hompie terug op die rand .
jy aanvaar jou lot,
musiek en kuns vir jou genot .
jy eindig met verwondering,
en los my met 'hoekoms' en min versekering.
hoe doen jy dit ?
wees mooi en glimlag soms as jy buite langs die waterpoele sit .
Jou Lot
Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021
(1)
Poem topics: winter, Print This Poem , Rhyme Scheme
<< Liefde Poem
Next Poem
About Jou Lot
Jou Lot is a poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Jou Lot poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns