Jou Lot Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AAAA BBAA AACCAA

jy aanvaar jou lotA
verf en dans heeldag vir jou genotA
anders en uniek lag jy sonder geluidA
wanneer jy luister na die winter se besluitA
-
wanneer die w reld mooier isB
jy en liefde albei stom vermisB
dan speel ons hand in handA
en help vir hompie terug op die randA
-
jy aanvaar jou lotA
musiek en kuns vir jou genotA
jy eindig met verwonderingC
en los my met 'hoekoms' en min versekeringC
hoe doen jy ditA
wees mooi en glimlag soms as jy buite langs die waterpoele sitA

Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021



Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme

<< Liefde Poem Next Poem


Write your comment about Jou Lot poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns


 
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns

Recent Interactions*

This poem was read 7 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets