Seer Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABCD DEF DDDB DAC ABGB GHI JA

Gemengde gevoelensA
Heen en weer deur en deurB
Met o vol traneC
Hoe kies ek nou die antwoordD
-
Alexander StewartD
Jessy MurphE
AdeleF
-
Musiek wat gons in die agtergrondD
My gedagtes hardloop rondD
Hande rusteloos in my skootD
Stemme wat nie ophou fluiterB
-
Lewis CalpadiD
Selena GomezA
Natalie JaneC
-
Gemengde emosiesA
Hartseer teleurgesteld deurmekaarB
Trane wat opdam op my wangG
Is ek bang vir wat kan gebeurB
-
Soos donker die dag inwagG
Geen lig wat my omvou nieH
Geen arms wat my veilig houI
-
My gedagtes wat senario's skepJ
Gemengde gevoelens gemengde emosiesA

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 05/07/2023

Poet's note: Mens het soms baie gemengde gevoelens of selfs emosies wat onverwags in die lewe opdaag. Ek het die gedig geskryf omdat ek self soms baie van die emosies ervaar.




Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme

About Seer

Seer is a poem by Chrizelle De Vries. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.



Write your comment about Seer poem by Chrizelle De Vries


 

Recent Interactions*

This poem was read 32 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets