Who is Chrizelle De Vries
Ek is Chrizelle de Vries. Ek het gedigte as een van my maniere gebruik om deur die lewe te kom en my emosie daardeur uit te druk. Ek het nog nooit van tevore gedigte geskryf nie maar het tans in 2020 begin toe my jaar gedraai het. Gedigte is nie net daar vir my gevoelens nie maar ek weet dat ander mense iewers in die lewe dieselfde voel. ...Read Full Biography of Chrizelle De Vries
Chrizelle De Vries Poems
- Seer
Gemengde gevoelens
Heen en weer ... deur en deur
Met oë vol trane
Hoe kies ek nou die antwoord? ... - Weerlose Gevoelens
Ek staar na die kole in die vuur
met my rug teen die muur
Wie sou kon dink
dat jy 'n oog op my sou mik ... - My Lief
In jou oë het ek verdwaal
daar waar die sterre rond dwaal.
Die blou skeinsel in jou oë
is soos die van reënboë. ... - Jy
Waar is jy nou?
In iemand anders se
arms vas gevou?
Maar ek verstaan nie, ... - Nog 'n Bietjie
'n tronksel vir elke emosie:
liefde, geluk, liefde, lewe
Die emosies wat die snare
van my hart af ruk; ...
Top 10 most used topics by Chrizelle De Vries
Broken 2 Sweet 2 Class 1 Pure 1 Pearl 1 Deep 1 Fruit 1 Earth 1 Soul 1 Hidden 1Chrizelle De Vries Quotes
- Life may not be easy, but there will always be a way to keep on swimming or to keep on walking till the end of time where we will find the peace we were all looking for.
Comments about Chrizelle De Vries
Read All CommentsWrite your comment about Chrizelle De Vries
Naam begin met 'p' eindig met 'o': DIE PERFEKTE DROOM:
Ek staar na die prag en glorie van n natuurtoneel voor my oë.
Die vroegoggendson dra by tot die perfeksie daarvan wil ek glo
Ek sien vlinders wat teen n noordweste windjie veg
En hoe die son die vroee môre doudruppels op my groen uitsig verlig
Soos hierdie natuurtonele my gedagtes dieper invaar
Gewaar ek jou wat daar ver teen die horison staan
Prentjiemooi is jy afgeëts teenoor jou pragtige omgewing
My visie vasgeanker op jou met jou silohet as die rede
Die gekoer van n moederduif verplaas my aandag vir n oomblik
n Gedagte lei my tot n daad en my houding my tot jou rigting
Uiteindelik was die liefdesgeur soet
Toe harte so eg soos ons s'n ontmoet.
Jou stem sing liedere
In jou oë oomblikke soos avonture
Jy deel my hart se beste belange
Wat n voorreg saam jou vir die res van my lewe.
Zanri: ❤❤Beautiful gedigte
Kotie: Dis pragtig my skat.
Wessel: Very beautiful keep it on hard work pays of.!
Chrizelle de Vries: Om net die titel van "Onvoorwaardelik Lief" te verduidelik aan julle wat nie weet hoe die titel in pas nie. Die titel verwys na hoe lief ek die persoon het en deur die gedig verwys ek na hoe ek die persoon mis. Die titel verwys na oneindigbare liefde wat nooit sal dood gaan nie al mis ek die persoon weet ek dat my liefde onvoorwaardelik is
Jan Bez: Ek hou van die gedig "onvoorwaardelik lief", soos dis n goeie gedig en mens voel jou emosies aan, ek is net nie seker hoe dit inpas met die title nie?
Emeee: Dit is soo pragtigg
Jac Jv Vuuren: Ohh woww, ek ken hierdie gevoel wat jy oor skryf, en johh die gevoel het oorgedra Reguit na my hart toe, goeie werk!
Lee-Ann Hendricks : Ek is so trost op jou vriendin... Jy maak my gelukkig... Veral nou dat jy jou talente aan die wêreld wys...
Ek sien nog groot dinge wat kom vir jou Zell❤️
Tiaan : Woww, deep stuff!
FW Publishing : Hi Chrizelle.
Ons hou van jou werk en ons sien uit om meer te lees. Mens kan rerig jou "mis" in die gedig aanvoel, (haha ek het sommer iemand gemis wat ek nie eers ken nie)
Keep up the good work!
Mariaan: Jy het baie talent en love you content girla... Xxxx nou kan jy net voorentoe gaan met jou digkuns