Onvoorwaardelik Lief Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AABB CDEA FAFG FAFC

Ek mis die vat van jou handeA
al was daar geen bandeA
Ek mis die kleur van jou oB
waarin ek gloB
-
Ek mis die reuk van jouC
aftershaveD
Ek mis die stil tyeE
Ek mis jou teenwoordigheidA
-
Here hoe kon U togF
die geluk van my wegvatA
Hoe vergeet ekF
die glimlag spiereG
-
wat my onkant vangF
Maar nou het jy my verlaatA
Nou en vir ewigF
sit ek sonder jouC

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/04/2020

Poet's note: Die gedig is gerig op iemand waarvoor ek eens lief was. Ek het een oggend met onvoorwaardelike hartseer in my hart gesit tot ek die gedig geskryf het. Ek wou gevoel tot die leser dra deur om die gevoel te skep van hoe jy iemand mis as hulle jou verlaat het. Ek het die gedig geskryf met die hoop dat hy eendag die gedig sal lees en onmiddelik weet ek het hom eens lief gehad.




Rate:
(3)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme

Previous Poem My Vriend Poem>>


Write your comment about Onvoorwaardelik Lief poem by Chrizelle De Vries


Chandre Wessels: Amazing !!
Johandrew heymans : Mensie dis amazing hou net aan
Lee-Ann Hendricks : Dis regtig amazing....
 

Recent Interactions*

This poem was read 35 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 2 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets