Onvoorwaardelik Lief

Ek mis die vat van jou hande
al was daar geen bande.
Ek mis die kleur van jou oë
waarin ek glo.

Ek mis die reuk van jou
aftershave.
Ek mis die stil tye.
Ek mis jou teenwoordigheid.

Here, hoe kon U tog
die geluk van my wegvat?
Hoe vergeet ek
die glimlag spiere

wat my onkant vang?
Maar nou het jy my verlaat
Nou en vir ewig,
sit ek sonder jou.

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/04/2020

Poet's note: Die gedig is gerig op iemand waarvoor ek eens lief was. Ek het een oggend met onvoorwaardelike hartseer in my hart gesit tot ek die gedig geskryf het. Ek wou gevoel tot die leser dra deur om die gevoel te skep van hoe jy iemand mis as hulle jou verlaat het. Ek het die gedig geskryf met die hoop dat hy eendag die gedig sal lees en onmiddelik weet ek het hom eens lief gehad.
The copyright of the poems published here are belong to their poets. Internetpoem.com is a non-profit poetry portal. All information in here has been published only for educational and informational purposes.