Weg Poem Rhyme Scheme and Analysis
Rhyme Scheme: ABAB CCCC DDDD| dis die sekondes voor seer | A |
| die onverwagte lewensverandering | B |
| die glimlag wat breek keer op keer | A |
| en alles net te veel deur dring | B |
| - | |
| die onverklaarbare minute | C |
| van onsekerheid | C |
| die einde van opgeboude liefde | C |
| en herinneringe in die meerderheid | C |
| - | |
| hoe s mens totsiens | D |
| vir iemand waarvoor jy lief is | D |
| ek en jy is elkeen 'n ander mens | D |
| waarvoor sy lief was en jy nie is | D |
Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021
(1)
Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme
About Weg
Weg is a poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Weg poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns