Loerie Se Roep Poem Rhyme Scheme and Analysis
Rhyme Scheme: ABABBC BBBB ADAD| Met dagbreek verander jou gemoed | A |
| Jy sing saam op Koos se Lisa se klavier | B |
| Jy ken jou koffie en proe bitter sonder dat jy dit verhoed | A |
| Waar is jy as die son sak want jy is nie hier | B |
| Hier waar jy saggies fluister na die sterre | B |
| En wag wag vir die loerie se roep | C |
| - | |
| Jy is aangetrokke tot die lettergrepe van Deon Meyer | B |
| Vasgevang tydloos en jammer | B |
| Jy kry gevoelens vir die mooi daarvan maar jy weier | B |
| Weier om te erken jy is anders as ander | B |
| - | |
| Jou naam proe soos soet | A |
| Jou naam laat my lewe en lag | D |
| En jy verstaan die gevoel van dit goed | A |
| Maar jy blaai om nou dis die einde van jou dag | D |
Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021
(1)
Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme
<< Weg Poem
Liefde Poem>>
About Loerie Se Roep
Loerie Se Roep is a poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Loerie Se Roep poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns