Dalk Anders Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AABB AACB DDEF

dis die vroegoggend koffie asemA
met vensters toe gewasemA
ek wonder oor dinge soos jy en gisterB
opwindend die geheimhouding en saggies fluisterB
-
ons lag oor dinge soos boeklees en jy vir myA
simpel maar tog fasinerende gedagtes oor jou wat ek nie vermyA
die ysblou kyk van jouC
wat deur my onverklaarbare siel loerB
-
die kort afstand tussen ons hande en gevoelD
is gekronkel met dinge soos verwondering en dinge nie bedoelD
maar ons dink nogsteeds aan dinge soos ek jy en wat asE
wat as dit net dalk anders wasF

Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021



Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme

Previous Poem Jy Poem>>


Write your comment about Dalk Anders poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns


 
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns

Recent Interactions*

This poem was read 4 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets