Nog 'n Bietjie Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABCD E CFEE CEGE EC DGAA

'n tronksel vir elke emosieA
liefde geluk liefde leweB
Die emosies wat die snareC
van my hart af rukD
-
een vir een vir eenE
-
Stadig maar verseker verloorC
ek moed en die bloed houF
aan tap soos die van 'nE
lopende kraanE
-
Bottels water kan nie meerC
by hou met die tremp vanE
trane wat een vir een landG
op die fondasie van pynE
-
Nog 'n bietjie pynE
Nog 'n bietjie seerC
-
Maar deur die goed en die slegD
die bitter en die soetG
weet ek dat die fondasieA
van geluk my rusplek isA

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 11/26/2020

Poet's note: Elke mens het emosies wat hulle van binne af op eet. Ek het geleer deur om my emosie en vrese neer te pen in die vorm van 'n gedig. Ek het die gedig geskryf deur inspirasie van Lee-Ann Hendricks asook my eie emosies. Die gedig verduidelik dat deur al die hartseer sal 'n glimlag aan die einde van elke moeilike tonnel wag.




Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Nog 'n Bietjie poem by Chrizelle De Vries


Reinhardt van der westhuizen : Pragtig, vol emosies!
Presies waarvan ek hou om in n gedig te lees!
Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het.
 

Recent Interactions*

This poem was read 21 times,

This poem was added to the favorite list by 1 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets