'n tronksel vir elke emosie:
liefde, geluk, liefde, lewe
Die emosies wat die snare
van my hart af ruk;
een...vir een...vir een
Stadig maar verseker verloor
ek moed en die bloed hou
aan tap soos die van 'n
lopende kraan
Bottels water kan nie meer
by hou met die tremp van
trane wat een vir een land
op die fondasie van pyn
Nog 'n bietjie pyn...
Nog 'n bietjie seer...
Maar deur die goed en die sleg,
die bitter en die soet
weet ek dat die fondasie
van geluk my rusplek is
Nog 'n Bietjie
Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 11/26/2020
Poet's note: Elke mens het emosies wat hulle van binne af op eet. Ek het geleer deur om my emosie en vrese neer te pen in die vorm van 'n gedig. Ek het die gedig geskryf deur inspirasie van Lee-Ann Hendricks asook my eie emosies. Die gedig verduidelik dat deur al die hartseer sal 'n glimlag aan die einde van elke moeilike tonnel wag.
(1)
Poem topics: water, bitter, Print This Poem , Rhyme Scheme
About Nog 'n Bietjie
Nog 'n Bietjie is a poem by Chrizelle De Vries. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Nog 'n Bietjie poem by Chrizelle De Vries
Reinhardt van der westhuizen : Pragtig, vol emosies!
Presies waarvan ek hou om in n gedig te lees!
Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het.
Best Poems of Chrizelle De Vries
