My Vriend Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABBC DD BEDF GE DDAD H AFAD FIIG GGEJ BBEE GE G

Saam gejubbelA
saam gejuigB
saam kattekwaad aangejaagB
saam ons lewenspad beginC
-
Kleuter kindersD
Kaalvoet kindersD
-
Ons slagsprekeB
Yster slyp ysterE
en yster slyp onsD
Wat het geword van ons dromeF
-
Tyd het ons verlaatG
Tyd bring ons bymekaarE
-
Vir so lank is die kind weesD
lank vergete en hier sit onsD
verlate in 'n skoolsaalA
'n Lese gebordier op ons baadjiesD
-
Die bodem is die leweH
-
'n Yster het gevalA
'n lewe is geneemF
Oneindigbare denke vloeiA
deur my gedagtesD
-
HoekomF
Wat het geword van broerderskapI
Wat het geword van vriendskapI
Wat het geword van jou my vriendG
-
Vorm van sweetG
vorm van bloedG
vorm van geslypte ysterE
'n weerkaatsing van jouJ
-
My trane l vlakB
terwyl ek 'n foto van jou plakB
My hart is seerE
en ek kan dit nie keerE
-
My vriendG
My broerE
-
Vir jou sal ek nooit vergeetG

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/10/2020

Poet's note: Ek het paar inspirerende sinne gekry by een van my vriende vir wie ek die gedig geskryf het. Ons albei het iemand waardevol in ons lewe verloor. Ek wil hĂȘ die leser moet verstaan hoe dit voel, hoe die seer deur hulle harte trek. Die gedig is geskryf 7 Junie 2020.




Rate:
(2)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about My Vriend poem by Chrizelle De Vries


Lolla: Eks mal oor die gedig
Ian du Toit: n Groot boom het geval. Hy was werklik n goeie siel. Hierdie woorde beteken vir ons almal baie meer as wat jy ooit sal besef. Dankie.
 

Recent Interactions*

This poem was read 27 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 1 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets