Meer As Goud Werd Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABBB CDBE FGHF FFIE FJFF KDFF GF

DagsorgA
KleuterskoolB
LaerskoolB
Ho rskoolB
-
Om elke draai en elke kronkel padC
is jy die een wat my hand red van skaduweeD
Van parkies tot roomys tot lag tot huilB
is die slapelose nagte verruil met slaapE
-
Van al ons onrealistiese drome watF
ons diewe en rowwe met onsG
rocketships maan toe stuur waarH
geen ruimtevaarder hul sal vindF
-
Van al ons lag is daar lyne watF
al die ouderdom nader stootF
Die lyne is 'n teken van 'nI
skadelose vriendskapE
-
My hart loop oor van dankbaarheidF
soos ek dink aan al ons tye saamJ
Van al die gebrande pizza's totF
gebrande lywe langs die see blou swembadF
-
Jou ondersteuning verander myK
negatiewe motivering na die positieweD
my angstigheid na rustigheidF
en my pyn weer in liefdeF
-
My Vriendin My onbiologiese SussieG
Jy is meer as net my stukkie goud werdF

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 11/14/2020

Poet's note: Die gedig is geskryf deur inspirerende sinne van Charmaine Coetzee na haar vriendin. Die gedig handel oor haar dankbaarheid vir die vriendskap. Sy is veral ondersteun deur die vriendin deur al haar donker tye. 14/11/2020




Rate:
(2)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Meer As Goud Werd poem by Chrizelle De Vries


 

Recent Interactions*

This poem was read 48 times,

This poem was added to the favorite list by 1 members,

This poem was voted by 1 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets