Jy Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABCAA DEFD GGAF F DDFH GHIG JKKH AFFD GJ FADF

Waar is jy nouA
In iemand anders seB
arms vas gevouC
Maar ek verstaan nieA
in droomland is jy tog nog myneA
-
Ek mis die kleurD
van jou oE
Ek mis die reukF
van jou klereD
-
Ek mis jou armsG
wat my omhelsG
Ek mis jou lippe teen myneA
Ek mis ons lawwe oomblikeF
-
MusiekF
-
Musiek wat dreun oorD
die kar se speakerD
en jy wat sal singF
tot in oneindigheidH
-
In koue jag aande wasG
jy die bron van hitteH
wat my veilig laat voelI
Die soort wat sukkel om te losG
-
Van vreemdelingeJ
na vriendskapK
en vriendskapK
na liefdeH
-
Maar toe jy die vislynA
in gooi en my onkant vangF
het ek nooit gedinkF
dis die laaste keerD
-
Van geliefdesG
na vreemdelingeJ
-
Nou is ons weer terugF
by die beginA
behalwe die keerD
met herinneringF

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 06/30/2021

Poet's note: Die gedig is vir my laas geliefde. Ek het nie geweet waar om te begin nie, maar toe ek alles neer skryf wat ek mis en kan onthou, het die woorde soos musiek oor my tong gevloei. Die gedig is 'n teken van ons liefde en wat was, maar dit sal nooit vergeet word nie. 30/06/2021




Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Jy poem by Chrizelle De Vries


 

Recent Interactions*

This poem was read 34 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets