Drome Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AABC DEFE BGAE BH EBIB G JEEE J

As kind het ek soveel drome gehadA
Oor fe tjies liefdeA
So onskuldig so jonkB
So vulnerableC
-
Maar vinnig veranderD
fe tjies in monstersE
en liefde eindig opF
in seer situasiesE
-
Die onskuldigheid verander in wraakB
Ek is nie meer dieselfde mens nieG
Ons was jonk en ewe skiekik grootA
Ons stap in 'n w reld van gebroke glasE
-
Ek was eens jonkB
Ek was eens myselfH
-
Ek het gevolg wat ges isE
maar wat maak dit saakB
as die w reld aanhouI
my fe tjie se vlerke uit rukB
-
Een Vir een Vir een Vir eenG
-
Ek wens ek het eerder gedroomJ
oor geitjies en groen grasE
waar my stertjie sterker elke keer sterker wasE
en waar ek altyd sag en helder kon weesE
-
Maar drome was eens net dromeJ

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 11/28/2023

Poet's note: Ons almal het ons eie drome as kind gehad, maar oor tyd verander ons visie van wat ons eens gedink het ons wil hê




Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme

<< Seer Poem Next Poem

About Drome

Drome is a poem by Chrizelle De Vries. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.



Write your comment about Drome poem by Chrizelle De Vries


 

Recent Interactions*

This poem was read 21 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets