Skoolverlater Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABCD EFGH IIJJ

ons was sewe en alles het toe beginA
ons is nou klaar en skool maak uiteindelik s'nB
dit was hard leer en goed oplet en onthouC
dit was saam groei huil en mekaar uit die werk houD
-
ek groet met 'n deel van my wat agter blyE
gedink ek sal altyd hierna skoolbanke vermyF
jare se ink is neer gelG
en simpel mondelinge is opgesH
-
vir julle s ons totsiens groet met seer en reeds verlangeI
julle is elkeen nou in n unieke w reld gevangeI
laat gaan die toue van gister en dae terugJ
en moenie van m re af weg vlugJ

Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021



Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Skoolverlater poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns


 
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns

Recent Interactions*

This poem was read 63 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets