Eensaam Poem Rhyme Scheme and Analysis
Rhyme Scheme: ABAC CBCD EFEF| my tee proe anders en smaakloos | A |
| sonder Spoegwolf op die radio en jy verklap geheime | B |
| oor die dinge van die maan en dinge soos | A |
| die konserwatiewe druppels van my eintlik syne | C |
| - | |
| dis anders as jy saggies soen | C |
| en dan weer jou sagmoedige vat oor my | B |
| is dit hoe dit voel wanneer jy dinge doen | C |
| wat jy weet jy kan doen net jy | D |
| - | |
| ek raak verdiep in jou woorde wat voetjie voor voetjie stap | E |
| alleen maar tog iets wat vertel word | F |
| teken jy werklik jou idee van my op jou skoon wit lap | E |
| of op 'n eensame klipharde bord | F |
Gedigte Van Waarheid Digkuns
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/01/2021
(1)
Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme
<< Brown Eyes Poem
Weg Poem>>
About Eensaam
Eensaam is a poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Eensaam poem by Gedigte Van Waarheid Digkuns
Best Poems of Gedigte Van Waarheid Digkuns