Weerlose Gevoelens Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AABB B BACD CEBF D GCHB GG

Ek staar na die kole in die vuurA
met my rug teen die muurA
Wie sou kon dinkB
dat jy 'n oog op my sou mikB
-
'n hart so sagB
-
Jy raak stiller en stiller elke dagB
Elke keer 'n soen voor jy moet ryA
Ek wens jy kon net blyC
Maar wat het geword van jou my liefD
-
Hartseer spoel oor myC
soos die see oor die rotse klapE
Ons herinneringe weer klinkB
die branders wat slaan teen my hartF
-
Waar is jy nou my liefD
-
'n Pleister vir elke snyG
maar wie sou dink dat jy sou glyC
'n Hart so sag maar tog so broosH
soos die van glas wat breekB
-
Wie sou kon dink jy was net geleenG
nou is jy in my hart vas gesteenG

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 09/01/2022

Poet's note: Die gedig is vir iemand wat iemand agter laat en aanbeweeg. Daar is baie dae wat ek self al gesit en gewag het en hoop gehad het. Die hoof gevoel wat ek wil weerspieƫl is seer.




Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Weerlose Gevoelens poem by Chrizelle De Vries


 

Recent Interactions*

This poem was read 24 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets