My Lief Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AABC DDAA EEDF GFDH D

In jou o het ek verdwaalA
daar waar die sterre rond dwaalA
Die blou skeinsel in jou oB
is soos die van re nboC
-
Ek voel jou lippe oor my veeD
so soet soos heuning en teeD
Soos jou hande liggies oor my streelA
kan ek sien my sonskyn word weer geelA
-
Jy het my voete onder my uit geslaanE
soos 'n planeet wat wentel in 'n ander baanE
My hart loop oor van ons liefdeD
soos die maan ryker word met sy kleureF
-
Ek wil saam jou sit en lagG
oor ons goeie ou dae daar waarF
ons koneksie 'n tipe van perfeksie wordD
daar waar die w reld nog mal wasH
-
My Lief vir jou wil ek h-
vir nou tot in oneindigheidD

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 05/14/2022

Poet's note: Ek het die gedig geskryf vir die persoon wat my weer laat glo het in liefde, wat weer hoop in my sonskyn gesit het. Ek wou hom verduidelik hoe ek voel en alles het soos rym woorde deur gekom na my toe.




Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about My Lief poem by Chrizelle De Vries


 

Recent Interactions*

This poem was read 104 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets