Who is Gedigte Van Waarheid Digkuns

...
Read Full Biography of Gedigte Van Waarheid Digkuns


Gedigte Van Waarheid Digkuns Poems

  • Jou Lot
    jy aanvaar jou lot ,
    verf en dans heeldag vir jou genot.
    anders en uniek lag jy sonder geluid .
    wanneer jy luister na die winter se besluit . ...
  • Liefde
    Ek geniet jou glimlag ,
    Jou lag wat huppel langs die pad.
    Jy hou van gister en vandag.
    En jy wonder of jy aan môre kan vat . ...
  • Loerie Se Roep
    Met dagbreek verander jou gemoed,
    Jy sing saam op Koos se Lisa se klavier.
    Jy ken jou koffie, en proe bitter sonder dat jy dit verhoed.
    Waar is jy as die son sak , want jy is nie hier. ...
  • Weg
    dis die sekondes voor seer,
    die onverwagte lewensverandering.
    die glimlag wat breek keer op keer,
    en alles net te veel deur dring. ...
  • Eensaam
    my tee proe anders en smaakloos ,
    sonder Spoegwolf op die radio , en jy verklap geheime.
    oor die dinge van die maan en dinge soos ,
    die konserwatiewe druppels van my , eintlik syne. ...
Read All Poems


Top 10 most used topics by Gedigte Van Waarheid Digkuns




Gedigte Van Waarheid Digkuns Quotes

Read All Quotes


Comments about Gedigte Van Waarheid Digkuns

Read All Comments


Write your comment about Gedigte Van Waarheid Digkuns


Poem of the day

Eugene Field Poem
The Bibliomaniac's Bride
 by Eugene Field

The women-folk are like to books,-
Most pleasing to the eye,
Whereon if anybody looks
He feels disposed to buy.

I hear that many are for sale,-
Those that record no dates,
And such editions as regale
...

Read complete poem

Popular Poets