Ons Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABCD EFGH IHAG AG AHGF FHIG J

Sagte re n druppels wat valA
op die kar se voorruit enB
die aarde wat elke druppeltjieC
in neem om sy dors te lesD
-
Die plante se blare dans van blydskapE
en die bome se takke jubbel en juigF
Dis net God se genade watG
die strate so skoon kan wasH
-
Ek kan nie die gedagte van jou vergeet nieI
Ek het bly wonder hoe dit sou weesH
om jou te omhels jou teenwoordigheid te voelA
Dis die dag wat ek jou ontmoet hetG
-
Jy was vriendelik en liefdevolA
Jy was my stukkie goudG
-
Om in jou o te staar laat my voelA
of ek in my veilige vesting vas gevang isH
Jou hande breed en grootG
maar genoeg om liefde vas te vangF
-
Jy was my gelukF
Jy was my allesH
Maar tot ek jou eendag weer sienI
met die ander helfde van my hartG
-
Dan sal jy weet ek het jou liefJ

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/20/2020

Poet's note: Ek die gedig geskryf met die gevoel van geluk toe ek iemand spesiaal in my lewe ontmoet het. Dit het die wêreld vir my beteken. Ek weet dat elkeen daai iemand spesiaal al in hulle lewe ontmoet het en gevoel het dat dit is waar hulle wil wees en wil bly vir ewig. Dit skep die gevoel van iemand se teenwoordigheid en liefde wat eens daar was. Iets om aan vas te klou. 20/07/2020




Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Ons poem by Chrizelle De Vries


Elanie : Ek is baie bly vir jou . Mag jy nog net meer geluk in jou lewe hê . Die gedig is baie mooi .
 

Recent Interactions*

This poem was read 42 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets