Ons Plaas Pad Saam Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: AABA CADE FA BDAG HABD HGIH AJKL DMFK DG

'n Belofte van liefdeA
'n Belofte van vreugdeA
'n Belofte van HoopB
'n Belofte vir altydA
-
Deur die stryd van ons lewenspad saamC
het die plaas pad 'n belofteA
van hoop in ons harte geplaas waarD
die klip 'n getuie van ons liefde wasE
-
Vir jou sal ek veg Vir jou sal ekF
bystaan vandag hier en vir altydA
-
Ons liefde is die fondament waaropB
die instrumente klank deur die snareD
van my hart tokkel en die teenwoordigheidA
van spook skare die teater vulG
-
Liefde is nie net vir ons gemaak nieH
maar geleen van Pappa God wat handA
aan hand saam ons op die ou plaas pad stapB
met die belofte op ons klip gegrafeerD
-
Ons liefde bring nie net geluk en hoop nieH
Ons liefde bring vreugde aan die sielG
Liefde genees wonde wat ontstaan van oertyd afI
Ons liefde is die fondament waarop ek wil staanH
-
Hulle s dat pad kaarte die sukses totA
'n hoopvolle avontuur is maar as ek myJ
hand in joune plaas skryf die lyne op onsK
palms 'n avontuur van hul eieL
-
'n Lied van KlaagliedereD
'n Storie van JobM
'n Gedig van SpreukeF
'n Verhaal van MattheusK
-
En so leer die ou plaas pad my weerD
dat my kompas in die plek van jou hart lG

Chrizelle De Vries
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 11/13/2020

Poet's note: Die gedig is geskryf vir Chanel se geliefde van Chanel van Heerden. Die gedig handel meer oor hoe hulle lewenspad as geliefdes saam begin het. Deur die verloop van die gedig beskryf die plaas pad, die fondament en hul klip 'n groot simboliese betekenis. Geskryf die 13/11/2020




Rate:
(4)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Ons Plaas Pad Saam poem by Chrizelle De Vries


 

Recent Interactions*

This poem was read 50 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 3 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets