Kylemore Of Niks Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABCDEE FCGEFHFADDEDI DADFJEDEAFDA

Generasies wat was was en wat is sal spoedig ook nie meer wees nieA
die sterre wat die hemelruim van my tydgenote verlig word beurtelings uitgedoofB
Een vir een word die fondasie le rs van ons gemeenskap weg geroepC
stadig maar seker word hulle voorbeeld van nederige diensD
en wedersyde respek deel van die vergete analeE
soos in n mistige en mitologiese fe verhaalE
-
Onherkenbaar l die vervreemdeF
soms verwoeste dog vaagweg bekende landskapC
Die malie is vuil die brug is omhein en die akkerboemG
van oorle tie Annie het lank trug gevalE
Die kleigat die koppel makrankas en die lupins is vergeteF
en die bergpaadjies behoort aan n anderH
met lemmestjiedraad en rassehaatF
Daar is nie meer n ou sokkerveld nieA
nog minder n prinsiesvlei van ta Mary Dawid van populierbome en grasD
Mooi helder skyn die ligte nou wat verblinded uitwisD
die sinkplate van ta Bettie PatelE
en die klipveld langs Pries Du PlessisD
Die sand strate is geteer en word verniel met die spuitverf van n onverantwoordelike jeugI
-
Die dae van Jan Bos Oem Siepo Jan Skippers Awie JacobsD
Pastor Joubert die Silistons ouma BrownieA
Appie Kraai Happy Cow Bra MaansD
Oem Oortjies Neelsie Hoenderkop Slang Arm RotF
Oem Et en ta Meraai di dae is skielik amper ontmoontlik om te onthouJ
Hoe ons dit kon reg kry om mekaar ini aand sonder straatligte te herken bly n raaiselE
Die huisies van ta Leia Meisie Pang oem Jan BosD
het almal tot stof verkrummelE
net die huisie van Ouma Snel het bly staanA
as n hardnekkige monument uit vervlo se daeF
Die berghuisie van my kinderdae het afgebrand en isD
so vergete soos die waterput op die baanA

David Carolissen
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 08/22/2019



Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme



Write your comment about Kylemore Of Niks poem by David Carolissen


Gerard Scharn: Erg mooi gedicht, baie mooi gedig!
 

Recent Interactions*

This poem was read 2 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets