Hartsgeluk Poem Rhyme Scheme and Analysis
Rhyme Scheme: AABB AC BADE BBFG AAHG AEEE EIB| Mag die maan vir jou sterre vang | A |
| Onder die hemelruim diep in die melkweg | A |
| Mag die son se strale jou nooit skroei nie | B |
| Die waters jou nooit storm loop nie | B |
| - | |
| Mag die voeltjies vir jou takkies van geluk bring | A |
| Jou drome aan die doringdraad hang en vlerke kry | C |
| - | |
| Mag die sneeu jou nooit plat val nie | B |
| Die lente altyd bloeisels bring | A |
| Mag God jou styf vashou | D |
| Jou vrede gee vir al die smart | E |
| - | |
| Mag die dag nooit lank raak nie | B |
| Die nag nooit t kort nie | B |
| Laat die druppels op jou kop val | F |
| Skep as dit pap re n | G |
| - | |
| Dans met die stilte as musiek | A |
| Sing met die wind as begeleiding | A |
| Spring van poel tot plas | H |
| Baljaar in die somer re n | G |
| - | |
| Gryp na geluk | A |
| Gooi weg die woede | E |
| Bedank die genade | E |
| Mens kry dit so vanselfsprekend | E |
| - | |
| Wees lief vir die w reld | E |
| Wees lief vir jouself | I |
| Jy verdien die geluk wat jy so maklik weg gee | B |
Anzel Van Den Berg
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 07/18/2020
(1)
Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme
Previous Poem
Next Poem
About Hartsgeluk
Hartsgeluk is a poem by Anzel Van Den Berg. This page includes the poem text, poet information, related topics, comments, and similar poems.
Write your comment about Hartsgeluk poem by Anzel Van Den Berg
Best Poems of Anzel Van Den Berg