Chrizelle De Vries Pure Poems

  • 1.
    A warming smile
    could run a thousand miles.
    A heart, sweet and pure
    just like these of fruit.
    ...
Total 1 Pure Poems by Chrizelle De Vries

Top 10 most used topics by Chrizelle De Vries

Broken 2 Sweet 2 Class 1 Pure 1 Pearl 1 Deep 1 Fruit 1 Earth 1 Soul 1 Hidden 1

Write your comment about Chrizelle De Vries


Naam begin met 'p' eindig met 'o': DIE PERFEKTE DROOM:
Ek staar na die prag en glorie van n natuurtoneel voor my oë.
Die vroegoggendson dra by tot die perfeksie daarvan wil ek glo
Ek sien vlinders wat teen n noordweste windjie veg
En hoe die son die vroee môre doudruppels op my groen uitsig verlig

Soos hierdie natuurtonele my gedagtes dieper invaar
Gewaar ek jou wat daar ver teen die horison staan
Prentjiemooi is jy afgeëts teenoor jou pragtige omgewing
My visie vasgeanker op jou met jou silohet as die rede

Die gekoer van n moederduif verplaas my aandag vir n oomblik
n Gedagte lei my tot n daad en my houding my tot jou rigting
Uiteindelik was die liefdesgeur soet
Toe harte so eg soos ons s'n ontmoet.

Jou stem sing liedere
In jou oë oomblikke soos avonture
Jy deel my hart se beste belange
Wat n voorreg saam jou vir die res van my lewe.
Zanri: ❤❤Beautiful gedigte
Kotie: Dis pragtig my skat.
Wessel: Very beautiful keep it on hard work pays of.!
Chrizelle de Vries: Om net die titel van "Onvoorwaardelik Lief" te verduidelik aan julle wat nie weet hoe die titel in pas nie. Die titel verwys na hoe lief ek die persoon het en deur die gedig verwys ek na hoe ek die persoon mis. Die titel verwys na oneindigbare liefde wat nooit sal dood gaan nie al mis ek die persoon weet ek dat my liefde onvoorwaardelik is
Jan Bez: Ek hou van die gedig "onvoorwaardelik lief", soos dis n goeie gedig en mens voel jou emosies aan, ek is net nie seker hoe dit inpas met die title nie?

Emeee: Dit is soo pragtigg
Jac Jv Vuuren: Ohh woww, ek ken hierdie gevoel wat jy oor skryf, en johh die gevoel het oorgedra Reguit na my hart toe, goeie werk!
Lee-Ann Hendricks : Ek is so trost op jou vriendin... Jy maak my gelukkig... Veral nou dat jy jou talente aan die wêreld wys...

Ek sien nog groot dinge wat kom vir jou Zell❤️
Tiaan : Woww, deep stuff!
FW Publishing : Hi Chrizelle.
Ons hou van jou werk en ons sien uit om meer te lees. Mens kan rerig jou "mis" in die gedig aanvoel, (haha ek het sommer iemand gemis wat ek nie eers ken nie)
Keep up the good work!
Mariaan: Jy het baie talent en love you content girla... Xxxx nou kan jy net voorentoe gaan met jou digkuns

Poem of the day

Robert Service Poem
The Song Of The Mouth-Organ
 by Robert Service

(With apologies to the singer of the “Song of the Banjo”.)

I'm a homely little bit of tin and bone;
I'm beloved by the Legion of the Lost;
I haven't got a “vox humana” tone,
And a dime or two will satisfy my cost.
I don't attempt your high-falutin' flights;
I am more or less uncertain on the key;
...

Read complete poem

Popular Poets