internetPoem.com Login

Thuglife Dont Pay There Is A Way

Llewellyn Douglas

Pakamisa,Holomisa,
Tswanalanga,Mpumalanga
Hosh jou tokkelosh
Fufunzela , stoenzela

Die taaletjies maakie
Eens vimy sensie
Sit djou lewe opbie spel
Vertel almal van optel

N gun ,geld en nice kit
Ek se djou dis als veniet
Djytie eens n kindie
Nie eens n vrou nie

Sit ini tronk ,en sterf jonk
ha is n future vi jou ,my ou
my broe vigeet die past
kyk vorentoe en make it last


(C) Llewellyn Douglas
10/25/2020


Best Poems of Llewellyn Douglas