So Gesels Die Nag Poem Rhyme Scheme and Analysis

Rhyme Scheme: ABBC DBCE BCFF BAGA

Donker koud en lank is die nagA
die wind se gejaag na niksB
die stilte wat wag na geraasB
getjank van honde in die verteC
-
Elke geluid het sy storieD
die dakplate se geraasB
die gefluit van die windC
die gesus van sy deentjieE
-
water tref moeder aarde meteensB
vars reuk van reen en grondC
elke druppel val met ritmeF
die donder onderbreek momentumF
-
Lig in die donker deur bliksemsB
maak sy verskyning net vir n oomblikA
die vloei van strome waterG
vertel die storie van n koue wintersnagA

Llewellyn Douglas
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 01/23/2021



Rate:
(1)



Poem topics: , Print This Poem , Rhyme Scheme

Previous Poem Just As I Am Poem>>


Write your comment about So Gesels Die Nag poem by Llewellyn Douglas


 
Best Poems of Llewellyn Douglas

Recent Interactions*

This poem was read 2 times,

This poem was added to the favorite list by 0 members,

This poem was voted by 0 members.

(* Interactions only in the last 7 days)

New Poems

Popular Poets