Swaar Kry

My broe kom ek wat jou gou op a journey,
Bly gou still kyk hier hoor hee
Ek lister van die increase die peace op goodhope ,
ons strate waars die foud?

Daar was n tyd toe word ons neer gedrik,
En...
van ons se birth plek weg geruk,
Then...
toe moen ons saam staan- Swar kry,
Geken...
Alles daai vergiet makes,
No sense...

Maar ek miss daai tyd...
Wat die neighbour's vermekaar uit kyk
Almal was jou ma en pa...
En die kinners, het hulle gedra

Maurice Jacobs
(C) All Rights Reserved. Poem Submitted on 05/16/2020 The copyright of the poems published here are belong to their poets. Internetpoem.com is a non-profit poetry portal. All information in here has been published only for educational and informational purposes.